Catch Monstersaad Documented By Madelein Rust Depicted In E-Text

on Monstersaad

Malan is n forensiese sielkundige, die miljoenêrerfgenaam van haar aangenome pa, Leon Malan, n eiendomsmagnaat en doktor in die sielkunde, Renata se familiegeskiedenis is tragies, Haar biologiese pa is n veroordeelde reeksmoordenaar wat van die gereg ontsnap het haar ma en grootouers is onder tragiese omstandighede oorlede, Renata bring meeste van haar kinderjare in n weeshuis deur totdat Leon Malan haar as tiener aanneem, Renata is n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke, Hulle word genader om die dood van n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek, Terwyl Renata besig is met die saak, worstel sy met haar eie demone sy ly aan posttraumatiesestressindroom as gevolg van haar verlede, Sy gaan sien n baie onkonvensionele psigiater en pynlike herinneringe uit haar kinderdae doem op, Terselfdertyd vind sy uit dat haar pa nog leef en sy begin delf in die verlede om uit te vind waarom hy in die sewentigerjare nege mense vermoor het, Is hy n sosiopaat, of is hy bloot n man wat die reg in eie hande geneem het om ander se lewe te red Die saak waaraan sy werk raak uiters gekompliseerd wanneer sy besef dat Melissa se moord ook waarskynlik verband hou met n reeks moorde wat tien jaar gelede begin het.
Sy veg teen n intense aangetrokkenheid tot een van die verdagtes en moet n paar aanslae op haar lewe trotseer, Met die hulp van haar span ontdek sy wie die moordenaar is en slaag sy uiteindelik daarin om die spoke van die verlede ter ruste te lê, Wat 'n heerlike, heerlike leeservaring! Multidimensioneel, spannend, boeiend en vermaaklik, Die storielyn is vinnig, die plot uitstekend,

Ek het lanklaas 'n Afrikaanse speurverhaal met soveel chutzpah gelees, Die voorbladteks verduidelik die verhaal goed genoeg, ek hoef dit nie te herhaal nie,

Effense gril is die hoofkarakter self, Té perfek: beeldskoon, hoogsgeleerd, skatryk en heeltemal te goed om waar te wees, Die ander element was die oeroue uitbeelding van 'n mevroudoktorprofessor wieookal wat tog net die klasseverskille tussen mense moet uitlig, soos wat die skyfsters van liefdesromans vyftig jaar gelede tog so graag in versuip het.
VERDOMP VERVELIG!!! Archaïes en onvanpas, Totaal. Ek kon nie my oë glo nie, Sad. Die "showdon'ttell" beginsel kon meer bereik het as dit met meer styl toegepas was in die spesifieke situasie, Dit het die storie, volgens my mening, 'n hele paar dekades teruggesit en onnodig vervlak, Chicklit status. Tog nie heelemal nie.

Andersins was hierdie een van die beste speurverhale wat ek in 'n baie baie lang tyd gelees het, en sal met graagte weer hierdie skryfster lees, Die karakters is uitstekend ontwikkel en geloofbaar, Die dialoog is natuurlik en eerlik, 'n Reuse pluspunt. Die temas in die boek word
Catch Monstersaad Documented By Madelein Rust Depicted In E-Text
met deernis aangespreek sonder om afbreek te doen aan die ernstigheid van die uitwerking wat dit op mense se lewens het,

Dit is werklik 'n uitstekende ontspannigsverhaal,

Wow wow wow!!! Ek het bitter lanklaas so lekker gelees aan 'n boek, Briljant geskryf en hou jou aan die raai tot op die einde, Geen onnodige inligting waarmee die skrywer jou verveel nie soos wat soms gebeur, Eerste maar nie my laaste Madelein Rust boek nie, Maak dit so.sterre. Eerste Madelein Rust wat ek lees, sal weer gaan kuier,

Storie was goed, visueel sterk, Kon sommer al Kyknet se lekker weeklikse spanningverhaal sien,

Nie al die karakters het so lekker ontwikkel soos Kat nie, en die "monster pa" het vir my bietjie ingedruk gevoel, Dalk eerder 'n boek op sy eie Mis ek dit dalk perongeluk

Maar was steeds 'n lekker boeiende boek gewees wat die aandag hou, Monstersaad 'n lekkerleeservaring wat jou op die puntjie van jou stoel hou, Gebeure van die verlede en die hede word meesterlik saamgeweef, 'n Aanbeling vir enigeen wat 'n lekkerlees boek soek, Uitstekend! Madelein Rust is n naam wat ek met aandag sal volg in die misdaadromangenre, Monstersaad was my eerste kennismaking, en ek was enduit geboei deur die gemaklike en ongeforseerde skryfstyl, en die geloofwaardige karakters, Die verhaal ontplooi langs paralelle lyne, Aan die een kant ontvou n interessante en komplekse intrige,wanneer Malan amp Coetzee ingeroep word om die dood van n jong meisie te ondersoek, Was haar dood moord, of selfmoord Aan die ander hand ontplooi die verhaal van die Laksman, die veroordeelde pa van Renata Malan, Die leser ontdek gaandeweg watter verreikende invloed sy dade gehad het op die persoonlikheid van sy dogter, en hoe dit haar siening van haarself, en ook haar gekose beroep beinvloed.


Die verhaal sluit af op n noot wat my gretig laat uitsien na die opvolgroman

Net so lekker gelees hieraan as met Diee Kaart, It's been a while since I've read an Afrikaans novel and I think this was a good one to start with, I really loved the twists and turns this crime thriller took, focusing on the rich Verhoef family with all their dirty secrets of affairs, child psychopaths and poorlyveiled jealousies, What I really appreciated was the main character, forensic psychologist, Renata's development alongside the murder plot she was investigating, That she may have a murderer within her just waiting to come out, thanks to her serial killer dad, was a hook that really grabbed at me, This story is strong enough and had enough thought put into it to induce you to finish it, There's also a cute doggy, which is never a bad thing,

I did feel the novel dragged a little in the middle, and the real killer was pretty obvious to me, He could've got a more satisfying come uppance too, And as a forensic psychologist, Renata could be rather inattentive, and therefore unbelievable at times, That being said, it was an/for me,

If you're in the mood for a crime thriller with a complicated main character and a shady rich family on a plaas, this one's for you, Madelein Rust stel beslis nie telleur nie!

Monstersaad was egter nie so goed soos Diede Kaart nie aangesien ek uitgepluis het wie die skuldige is vroeër in die boek, maar nie te min nog briljante leesstof uit die pen van Madelein Rust.


Hierdie boek baan die weg vir 'n opvolg boek en toe ek gaan naslaan, sien ek heel opgewonde daar is reedsboeke in die Renata Malan reeks, Kan nie wag om die volgendete kry en te sien waarheen die storie lei nie, Hoe lekker om 'n spanningsroman te lees wat jou lank na slaaptyd aan die lees hou! Dit vra baie van 'n boek wanneer 'n mens behoorlik moeg is en Monstersaad het sigself baie goed van haar taak gekwyt.
Het dit baie geniet! Ek was vasgenael, Ek het ook vooraf geweet wie die moordenaar was, en dit was 'n eerste vir my dit het my so bietjie afgehaal laat voel, Maar die reis na die einde was 'n heerlike leeservaring, en ek sal nie nee sê vir nog 'n Madelein Rustboek as ek een in die hande kry nie, Ek sou die boeksterre gegee het as ek nie voor die tyd self kon uitwerk het wie die moordenaar was nie, Dit het die boek effens vir my bederf, Nogtans was dit 'n lekker lees, Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Primêr in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind, Sy slyp haar skrywerstande reeds op skool, waar sy uitblink in stelwerk en opstelkompetisies, As jong ma sluit sy aan by die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, waar sy n aantal pryse wen in die vereniging se jaarlikse skrywerskompetisie vir amateurskrywers, Sy waag haar hand aan romantiese kortverhale, en haar twee pogings in dié genre, Tango in die Kuberruim en Skarlakenvrou, verskyn in Huisgenoot, Een van haar kortverhale, Joy, verskyn in Bateleur Boeke se In n Neutedop, gevolg deur Die dag toe oom Willem geval het in Maskew Miller Longman se Literary Awards Edition p Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Primêr in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind.
Sy slyp haar skrywerstande reeds op skool, waar sy uitblink in stelwerk en opstelkompetisies, As jong ma sluit sy aan by die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, waar sy n aantal pryse wen in die vereniging se jaarlikse skrywerskompetisie vir amateurskrywers, Sy waag haar hand aan romantiese kortverhale, en haar twee pogings in dié genre, Tango in die Kuberruim en Skarlakenvrou, verskyn in Huisgenoot, Een van haar kortverhale, Joy, verskyn in Bateleur Boeke se In n Neutedop, gevolg deur Die dag toe oom Willem geval het in Maskew Miller Longman se Literary Awards Edition publikasie, Sussie Veer is dood en ander verhale.
sitelink.