Read Online Man Uit Die Dode: 'n Ella Neser-roman Written By Chris Karsten Displayed In Edition

on Man uit die dode: 'n Ella Neser-roman

Chris Karsten
humanenrousseau
NBUitgewers

Ella Neser is terug, Die ontydige toeslaan van die virus en die daaropvolgende grendelstaat en noodmaatreëls het haar Karibiese seevaart onderbreek en nou is sy werkloos.
Wanneerjongmans van n klein dorpie in Mpumalanga verdwyn, is dit darem iets wat haar kan besig hou en brood op die tafel kan sit.
Maar dinge is natuurlik glad nie so eenvoudig nie: Eskom se streke, korrupsie, georganiseerde misdaad en moord kompliseer dit wat n eenvoudige privaat ondersoek moes gewees het.


Hierdie novelle netbladsye was aanvanklik n krimivervolgverhaal op Netwerk, Kenmerkend van die skrywer se werk loop hier ook n sterk spanningslyn met heelwat raaisels wat opgelos moet word, Ja, ek het ook bietjie teleurgesteld gevoel omdat dit so n kort lees was, maargoed verdien spesiale vermelding, Eerstens: om n boek te open met inligting oor hoe om van lyke ontslae te raak, is n baie belowende begin ! Tweedens: die beskrywings van die tonele was uitstekend een van my gunstelinge: Laag oor die tafel hang n ornate kroonkandelaar.
. aan porterlyste ovaalrame met moerige sepiagesigte, Derdens: daardie geheime bestanddeel in die kos, Baie oorspronklik.

sterre van Uitdieperdsebek Dié novelle het as 'n vervolgverhaal op Netwerkverskyn en is toe in boekvorm gepubliseer, Ja wel, dit lees bietjie soos 'n vervolgverhaal vir 'n publikasie, Ella word deur Lou betrek om te help ondersoek instel na die verdwyning vanjong mans in 'n klein dorpie, Gou kry sy te doen met 'n gewetenlose besigheidsman en burgermeester en 'n eksentrieke dogooder,

Die boek is slegsof so bladsye, so dinge kom vinnig tot 'n punt met 'n ontknoping waar alles volgens plan verloop vir ons heldin en tjoef tjaf is dit oor.
As 'n manier om 'n uur of twee om te kry is die storie seker nie sleg nie, maar ek kan nou ook nie sê dat jy iets aardskuddends gaan misloop as jy dit nie lees nie.
Lekker vinnige leesstof. Chris Karsten is opNovemberop Morgenzon in Mpumalanga gebore, Hy matrikuleer aan die Hoërskool Hoogenhout op Bethal en behaal n BA graad met Afrikaans Nederlands en Sielkunde aan die Universiteit van Pretoria.
Hy werk daarna as koerantjoernalis by Die Volksblad, Beeld en Rapport, Chris is die skrywer van twee kinderboeke, Floris sapiensen Die jokkie wat met perde kon praat, Hy ontvang die Sanlamprys vir jeuglektuur silwer vir Floris sapiens, Sy eerste roman, Frats, het inverskyn, en is
Read Online Man Uit Die Dode: 'n Ella Neser-roman Written By Chris Karsten Displayed In Edition
n jaar later met die ATKV prosaprys bekroon, As koerantman was hy in verskillende joernalistieke hoedanighede gemoeid by baie van die stories wat in sy Ware Misdaad reeks opgeneem is.
Van die titels wat sedertin di Chris Karsten is opNovemberop Morgenzon in Mpumalanga gebore, Hy matrikuleer aan die Hoërskool Hoogenhout op Bethal en behaal n BA graad met Afrikaans Nederlands en Sielkunde aan die Universiteit van Pretoria.
Hy werk daarna as koerantjoernalis by Die Volksblad, Beeld en Rapport, Chris is die skrywer van twee kinderboeke, Floris sapiensen Die jokkie wat met perde kon praat, Hy ontvang die Sanlamprys vir jeuglektuur silwer vir Floris sapiens, Sy eerste roman, Frats, het inverskyn, en is n jaar later met die ATKV prosaprys bekroon, As koerantman was hy in verskillende joernalistieke hoedanighede gemoeid by baie van die stories wat in sy Ware Misdaad reeks opgeneem is.
Van die titels wat sedertin dié reeks verskyn het, sluit in Riller in die raaisel, Opspraak deur moord, Dodelike vroue, Verlore onskuld en Boos en bisar.
Sy boek oor aktrise Charlize Theron verskyn in Meien is in Afrikaans Charlize: Ek leef my droom en Engels Charlize: Lifes One Helluva Ride beskikbaar.
Chris se tweede roman, Seisoen van sonde, verskyn in Junieby Human Rousseau, Karsten woon in Kanada. sitelink.