Find Die Boek Van Ester Picturized By Wilna Adriaanse Shown As E-Text

boek is meestaln dialoog tussen diehoofkarakters, Ester, n kwaaitjie en Samuel, n rustige natuurmens wat betrokke is by verskeie bewaringsorganisasies, Dit lees lekker en verskaf baie inligting oor die natuurlewe in die laeveld, Na Ester se ouers vermoor is in Suid Afrika, vlug sy London toe en keer dan later weer terug om teen haar sin haar siel terug te vind in die rooi grond van Afrika Ek het SÓ uitgesien na "Die boek van Ester".
Maar o wee

Indien jy Wilna Adriaanse ontmoet het deur "Dubbelspel" en "Eindspel" moet jy beslis nie dieselfde spoed en senutergende styl verwag nie, . .

Hierdie boek is met Afrika tyd geskryf,

Alhoewel daar beslis by karakters is wat jou sal by bly, is die hoof karakters se ontwikkeling voorspelbaar en is hulle glad nie boeiend nie,

Die skryfstyl is goed, maar dikeels oordrewe, Soms is minder beskrywing tog meer,

Ek het werklik gesukkel om deur die boek te kom, As politieke fotojoernalis het Ester Green al met baie verskillende fasette van die lewe in aanraking gekom, en het sy in n huis grootgeword waar sy geleer het die pen is n magtige wapen.
Sy is die dogter van Leon Green, n Jood wat as jong man Suid Afrika toe gekom het en later een van die suksesvolste redakteurs van n dagblad in die land geword het.
Alles wat sy geleer het en alles waarin sy geglo het, word egter in een aand omvergewerp toe haar ouers buite hulle huis doodgeskiet word deur lede wat n sindikaat wat deur Leon se koerant ondersoek is.
Ester pak na die begrafnis haar tasse en trek Londen toe waar sy n vryskut modefotograaf word, Sy verander haar klere, haar haarstyl en haar leefwyse en beplan om nie weer haar voete op die Afrika kontinent te sit nie, Twee jaar nadat sy die land verlaat het, bevind sy haar egter terug in SuidAfrika vir n modeartikel wat in die Laeveld geskiet word, Hier ontmoet sy vir Samuel McGreggor, n veearts van beroep, maar ook betrokke by n verskeidenheid bewaringsorganisasies, Hy is n gewilde spreker by kongresse en is raadgewer vir heelwat regerings en nieorganisasies oor die onderwerp van bewaring, Hy is uitgesproke teen groot korporasies wat ekologies en humanitêr stompsinnig is en net na die balansstaat van hulle maatskappye kyk en regeringsamptenare wat hulle self verryk deur te maak of hulle nie bewus is van sekere vergrype wat aan die gang is nie.
Samuel is onlosmaaklik deel van die kontinent en glo dat daar genoeg mense is wat n verskil wil maak, Wanneer Ester hom leer ken, beskuldig sy hom daarvan dat hy naïef is en nie wil sien dat hy met n hopelose poging besig is nie, Terselfdertyd fassineer sy geloof in die proses waarmee hy besig is haar en kan sy nie help om haar eie verbondenheid met hierdie land en sy mense te evalueer nie.
Haar Joodse herkoms herken en verstaan die onlosmaaklike verbondenheid aan n landstreek wat hard op sy inwoners is, Die pad wat sy moet loop om by aanvaarding uit te kom, is nie so maklik nie en in die proses verklaar sy eers oorlog teen n kontinent en sy mense, haar ouers en broer en teen n man wat nie wil aanvaar dat hy met n verlore saak besig is nie.
Maar Afrika is rooi grond word ook nie maklik uit n mens se skoene geskud nie, 'n Bietjie middelmatig en plekplek voorspelbaar, met 'n paar verrassings, Dit is maklik om aanklank te vind by Ester, maar 'n meer geloofwaardige karakterontwikkeling sou beter gewees het, Die natuurtonele word treffend, maar soms oordrewe, beskryf, Wilna Adriaanse is opMaartin die Kalahari gebore, Sy het op Worcester grootgeword en matrikuleer inaan Hoërskool Worcester, Sy verwerf daarna n BA en BA honneursgraad in Ontwikkelingsadministrasie aan die Universiteit van Stellenbosch, Sy is inmet Deon Adriaanse getroud,
Find Die Boek Van Ester Picturized By Wilna Adriaanse Shown As E-Text
Hulle het vir drie en n half jaar in Giyani Limpopo gewoon voordat hulle weer inhulself in die Kaap gevestig het, Sy verdeel tans haar tyd tussen Botswana en die Boland, Haar eerste boek, Die wingerd sal weer bot, verskyn inby Lapa uitgewers onder die skrywersnaam Wilmine Burger, Haar bekendste boeke is Rebecca, Met ander woorde, Die boek van Ester, Vier seisoene kinden Dubbelspel, Sy het haar MA graa Wilna Adriaanse is opMaartin die Kalahari gebore, Sy het op Worcester grootgeword en matrikuleer inaan Hoërskool Worcester, Sy verwerf daarna n BA en BA honneursgraad in Ontwikkelingsadministrasie aan die Universiteit van Stellenbosch, Sy is inmet Deon Adriaanse getroud, Hulle het vir drie en n half jaar in Giyani Limpopo gewoon voordat hulle weer inhulself in die Kaap gevestig het, Sy verdeel tans haar tyd tussen Botswana en die Boland, Haar eerste boek, Die wingerd sal weer bot, verskyn inby Lapa uitgewers onder die skrywersnaam Wilmine Burger, Haar bekendste boeke is Rebecca, Met ander woorde, Die boek van Ester, Vier seisoene kinden Dubbelspel, Sy het haar MA graad in skeppende skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi, en daaruit spruit haar roman 'n Klein lewe, Sy verdeel tans haar tyd tussen Botswana en die Boland,Het jy geweetSy het om middernag opDesemberin die Switserse Alpe besluit om skryf haar Nuwejaarsvoorneme te maak, Sy het inbegin skryf en haar eerste boek het inverskyn, sitelink.