draaie en klinkels. Dit was 'n leesplesier, soveel so dat ek tot in die nanag gelê en lees het, Klaar indae 'n Fantastiese boek wat my van begin tot einde geboei het, Interessante karakters, die Kaap feitlik as 'n bykomende karakter, interessante feite oor veral voëls, maar nooit soveel dat dit die storie verdring nie, Lara is nog op skool, maar werk in haar vrye tyd by n tatoeëersalon en verkoop vintageklere vir ekstra sakgeld, Haar ma gebruik kalmeerpille om die lewe in die oë te kyk en oom Dan, wat by hulle woon, is n vreedsame funksionele alkoholis, Haar pa was nog nooit deel van haar lewe nie,
Alex het in n kinderhuis grootgeword en het n troeteluil, Hy help al sedert sy laerskooldae om siek en beseerde voëls te versorg en weer in die natuur vry te laat, En hy is in Kaapstad omdat hy n belofte aan iemand gemaak het,
Toe Lara die eerste keer vir Alex
sien, is sy byna seker hy agtervolg haar, Wat sy nog nie weet nie, is dat hulle wêrelde op die punt is om bymekaar te kom, En alles begin met n hoededoos vol ou briewe wat Lara op haar ma se kas ontdek, Elkeen van die briewe is deur haar pa geskryf, En by elke brief is n veer met n storie
In hierdie opwindende, liriese grootwordverhaal ondersoek Nanette van Rooyen die ingewikkelde bande wat gesinne bymekaarhou, en wat dit regtig beteken om n tuiste te hê.
.
Win Die 17de Veer Compiled By Nanette Van Rooyen Released As Hardcover
Nanette van Rooyen