Explore Die Dooies Praat Nie Scripted By Peet Venter Classified In Readable Copy

on Die Dooies Praat Nie

Peet Venter
lapa

Laat ek sommer met die invalslag bieg: hierdie is diede in n reeks waarvan ek nog net een gelees het.
En dit was baie lank terug, My indrukke is dus nie gebaseer op die roman as deel van n reeks nie ek kan ook nie vergelykings tref met vorige boeke nie,

Thys Krige is n man wat moeilikheid soos n magneet aantrek, Toe hy die mooie Nandia met die rooi skoene tydens n swaar reënbui ontmoet, was dit die begin van moeilikheid, Hy raak betrokke by n beplande gewapende opstand, sy aan sy met n ondersoekende joernalis van wie hy onbehoorlik baie hou en daar is gou n spoor van lyke sover hy gaan.


As ek die roman as n spanningsverhaal moet beoordeel, is dit redelik gemiddeld, Maar as ek dit op die leesgenot moet beoordeel, is dit uitstaande, Die sardoniese toon sarkastiese dialoog en versteekte humor selfs wanneer Thys teen n vuurwapen vaskyk was vir my heerlik, Ek het nooit gedink ek sal oor n simpel aandetebeskrywing sit en grinnik nie: Daar is nog n blikkie of twee boontjies in tamatiesous en brood, Dis n kombinasie waarvoor n man eers moed moet opbou, Hy sit n blikkie, die brood en botter op die tafel neer, Dit sal dalk help as hy eers n paar keer daarby verbyloop, gewoond
Explore Die Dooies Praat Nie Scripted By Peet Venter Classified In Readable Copy
raak aan die gedagte,

sterre van Uitdieperdsebek Thys Krige soek nie moeilikheid nie maar moeilikheid volg hom, Hy droom oor 'n huis met sy eie vrou en kroos waar hy rustig kan lewe,
Nadat hy stop by 'n Mini wat in 'n sloot langs die pad beland het, volg daar binne ure 'n ontvoering wat gou blyk 'n moord te wees.
In Thys se vasbeslotenheid om die moordenaars vas te trek, kruis sy pad met die betrokkenes in 'n dokument getiteld "Lebole" wat die inhoud van die dokument tot elke prys geheim wil hou.

Intussen kruis sy pad weer met Petro, die joernalis wat die onderhoud met hom gevoer het ná sy betrokkenheid om die komplot te ontbloot wat die land onregeerbaar wou maak.

Hierdie is nog 'n uitstekende Thys Krige boek, Ek hou van Peet Venter se manier van skryf, Hierdie keer het hy weer n goeie avontuur geskryf met ondersoeke, liefde en dooie mense in oorvloed, Peet het n goeie kennis van hoe n man Thys se gevoelens en manier van doen is, HY vleg al die besondere leidraade stelselmatig deur die hele boek, Die laaste paar hoofstukke gee n mooi beskrywing ook van hoe mense opgesweep word en dan weer uit mekaar gedryf word as gevolg van omstandighede en dinge waaroor hul nie regtig beheer het nie.
Knap gedaan, as jy van speurwerk en dood hou sal die boek jou nie teleurstel nie, Tydens n swaar reënbui stop Thys Krige by n Mini Cooper wat in n sloot water vasgeval het, Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro de Wet te stuur, Hy het seker nie meer as n uur met haar te doen gehad het nie, Toe gebeur dit: Geweld kom na hom toe, Nou bevind Thys hom weer voor die vraag: Hoe diep wil hy betrokke raak Die dokument vra die jeug om by die “final struggle” aan te sluit en hul só te bevry en te bemagtig.
Daar word van opstand en gewapende mobilisasie gepraat, n tweede Marikana, Hy kan seker onbetrokke bly wat die dokument betref, maar nie wat Nandia betref nie, Dit gaan oor verantwoordelikheid hy moes haar beskerm het, By Petro wil hy weer veels te graag betrokke raak, Waar trek hy die lyn Want Thys weet waarop dinge uitloop wanneer hy betrokke raak, Mense kry seer en gaan dood,

Die dooies praat nie is Peet Venter se sesde titel in die Thys Krigereeks, .