Gain Your Copy Los Ons Uit! (Babalela 3) Envisioned By Martie Preller Ready In Readable Copy
daar is Leonie se "Lallie" weer, . . en weer blaai sy herhaaldelik deur die boek net om te sien wat "Lallie" nou eintlik aanvang, Moet erken, ek hou nogal van die idee dat 'n mens moet skop en skree en tekere moet gaan om uit jou verbeelde, al dan nie, wêreld te ontsnap.
NS: Tesame met hierdie boek, het Bargain Books Themde met Lallie op verkoop, Ek moes natuurlik vir Leonie een koop en sy kan nie wag dat daardie hemp uit die wasgoedmandjie kom nie! Diep, diep in n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats.
Op n dag kom n klomp mense met vangnette en toue, Hulle wil die Babalela en sy maats vang, Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en
die Fripperwakkies is baie bang, Maar die Babalela het n plan, Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie, . . Los ons uit! is die derde boek in die immer gewilde Babalelareeks, waarvan daar reeds meer asboeke verkoop is! Martie Preller is een van die mees geliefde Afrikaanse kinderboekskrywers en het reeds verskeie toekennings vir haar werk ontvang, waaronder die Tienie Holloway medalje vir kleuterliteratuur vir Babalela en Diep diep in n donker bos.
Daar het al meer askinderboeke uit haar pen verskyn, .