is nie eintlik een vir moordboeke nie, maar 'n ernstige leesnood het my by hierdie een uitgebring, En ek is nie spyt nie, Dis inderdaad 'n verbysterende verhaal, soos die lokteks dit uitdruk, Mens is regtig nie seker wie is die boosdoener en wie is die slagoffer nie,
Dis die aanloop tot die moord wat my die meeste geboei het, Thomas se gesin word meesterlik geskilder, elkeen 'n individu met eie swak en sterkpunte, van Thomas self tot by sy skoonpa, wat op die beginpad van demensie staan.
'n Besondere boek. Teen dié tyd weet Karsten se lesers watter skryfvernuf hulle kan verwag, en hy het hier 'n komplekse roman met lewendige karakters aanmekaargetimmer.
Dit is wel 'n stadige boek en ek het seker eers hier by bladsy,regtig geinteresseerd begin raak in die storie, Moenie 'n krimi verwag nie die deel van die boek voor die lyk opdaag neig by tye meer na 'n sielkundige riller, en na die lyk meer na 'n whodunnit.
Of die boek op die ou end hierdie leser se geduld beloon het, . . ek weet nie. Ek is nie seker hoe ek oor die einde voel nie, Dit voel vir my daar is nog baie los drade, en dis juis om uit te vind wat gebeur het wat my gedryf het om aan te hou lees.
Mens hoef seker nie altyd alles te WEET nie en uiteindelik is Die Versoeking van Thomas Maas beslis meer oor die karakters en hoe die gebeure hulle lewens affekteer as oor die oplos van 'n moordsaak.
Daarmee is seker niks fout nie, dis net nie noodwendig die tipe leesstof wat my rasend opgewonde maak nie, Ek het nogtans die boek geniet, Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms, Haar nuwe opdrag, as private
speurder, is 'n bisarre een, Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie, En dit is Ella se taak om dit te bewys,
Die roman begin egter by die einde, waar Ella haar verslag optik, Daar is 'n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk 'n Verbysterende roman deur een van die top spanningsromanskrywers in Afrikaans.
Suiwer Chris Karsten! 'n Plesier om te lees, Bietjie deurmekaar gelees vir my, Spook nog met die einde, maar wel geniet, Chris Karsten is opNovemberop Morgenzon in Mpumalanga gebore, Hy matrikuleer aan die Hoërskool Hoogenhout op Bethal en behaal n BA graad met Afrikaans Nederlands en Sielkunde aan die Universiteit van Pretoria.
Hy werk daarna as koerantjoernalis by Die Volksblad, Beeld en Rapport, Chris is die skrywer van twee kinderboeke, Floris sapiensen Die jokkie wat met perde kon praat, Hy ontvang die Sanlamprys vir jeuglektuur silwer vir Floris sapiens, Sy eerste roman, Frats, het inverskyn, en is n jaar later met die ATKV prosaprys bekroon, As koerantman was hy in verskillende joernalistieke hoedanighede gemoeid by baie van die stories wat in sy Ware Misdaad reeks opgeneem is.
Van die titels wat sedertin di Chris Karsten is opNovemberop Morgenzon in Mpumalanga gebore, Hy matrikuleer aan die Hoërskool Hoogenhout op Bethal en behaal n BA graad met Afrikaans Nederlands en Sielkunde aan die Universiteit van Pretoria.
Hy werk daarna as koerantjoernalis by Die Volksblad, Beeld en Rapport, Chris is die skrywer van twee kinderboeke, Floris sapiensen Die jokkie wat met perde kon praat, Hy ontvang die Sanlamprys vir jeuglektuur silwer vir Floris sapiens, Sy eerste roman, Frats, het inverskyn, en is n jaar later met die ATKV prosaprys bekroon, As koerantman was hy in verskillende joernalistieke hoedanighede gemoeid by baie van die stories wat in sy Ware Misdaad reeks opgeneem is.
Van die titels wat sedertin dié reeks verskyn het, sluit in Riller in die raaisel, Opspraak deur moord, Dodelike vroue, Verlore onskuld en Boos en bisar.
Sy boek oor aktrise Charlize Theron verskyn in Meien is in Afrikaans Charlize: Ek leef my droom en Engels Charlize: Lifes One Helluva Ride beskikbaar.
Chris se tweede roman, Seisoen van sonde, verskyn in Junieby Human Rousseau, Karsten woon in Kanada. sitelink.